Die Klip-vlagstert (Kuhlia rupestris) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika tot by Durban. In Engels staan die vis bekend as die Rock flagtail.
Die vis verkies varswater maar skiet kuit in die see.