dcsimg

Rooibeksysie ( afrikaans )

fourni par wikipedia AF

Die Rooibeksysie (Estrilda astrild) is 'n algemene standvoël in lang gras, welige plantegroei, riete en bossieveld, dikwels naby water. Die voël is 11 cm groot en weeg 7 - 10 gram. In Engels staan die voël bekend as die Common Waxbill.

Fotoalery

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Estrilda astrild

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Estrilda astrild". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licence
cc-by-sa-3.0
droit d’auteur
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visiter la source
site partenaire
wikipedia AF

Rooibeksysie: Brief Summary ( afrikaans )