Die Bosruiter (Tringa glareola) is 'n algemene somertrekvoël wat by varswatermassas voorkom; skaars by riviere en kushabitats. Die streekbevolking is moontlik 50,000. Die voël is 19 – 21 cm lank, 45 - 80 g groot met 'n vlerkspan van 56 cm. In Engels staan die voël bekend as die Wood Sandpiper.