Streptopelia is 'n genus van voëls in die familie van duiwe (Columbidae). Hulle is hoofsaaklik skraal, klein tot medium-grootte spesies. Hulle rûe is geneig om bleek-bruin te wees en hul onderkante is dikwels 'n skakering van pienk. Baie het 'n kenmerkende swart-en-wit kol op die nek, met 'n monotone koer.
Die genus bestaan uit die volgende spesies:[1]
Volgens die "IOC World Bird List" word die spesies eerder in die genus Spilopelia geplaas: