Die Pondopalm (Jubaeopsis caffra) is 'n waaiervormige palmboom wat slegs voorkom op die oewers van die Mtentu- en Msikabariviere in die noordelike area van die Oos-Kaap. Op die SANBI-rooilys is dit as bedreigde spesies (EN) gelys. Daar is net twee populasies, elk het minder as 50 volwasse bome. Die een naby die Msikabarivier is beskerm in die Natuurreservaat Mkambati, maar die ander een aan die Mtenturivier is onbeskerm. Die vrugte wat op kokosneute lyk is 'n gewilde voedsel onder die bevolking en die boom is ook gewild vir handel in tuinplante.[2]
Die boom kom in die kusreënwoud voor en is waarskynlik 'n relik van Wes-Gondwana se flora. Die naasverwante spesie is Jubaea chilensis wat in Chili groei.[2]
|author=
(help) Die Pondopalm (Jubaeopsis caffra) is 'n waaiervormige palmboom wat slegs voorkom op die oewers van die Mtentu- en Msikabariviere in die noordelike area van die Oos-Kaap. Op die SANBI-rooilys is dit as bedreigde spesies (EN) gelys. Daar is net twee populasies, elk het minder as 50 volwasse bome. Die een naby die Msikabarivier is beskerm in die Natuurreservaat Mkambati, maar die ander een aan die Mtenturivier is onbeskerm. Die vrugte wat op kokosneute lyk is 'n gewilde voedsel onder die bevolking en die boom is ook gewild vir handel in tuinplante.
Die boom kom in die kusreënwoud voor en is waarskynlik 'n relik van Wes-Gondwana se flora. Die naasverwante spesie is Jubaea chilensis wat in Chili groei.
Jubaeopsis caffra, the Pondoland palm, is a flowering plant species in the palm family (Arecaceae). It belongs to the monotypic genus Jubaeopsis.[2]
It is endemic to South Africa, where it is threatened due to habitat loss.[1] This tree is a living fossil, being the last remaining lineage of the palm trees that were widespread in southern Africa in prehistoric times.[3] A large living specimen is currently found at the Catamaran Resort in San Diego, CA.[4]
Jubaeopsis caffra, the Pondoland palm, is a flowering plant species in the palm family (Arecaceae). It belongs to the monotypic genus Jubaeopsis.
It is endemic to South Africa, where it is threatened due to habitat loss. This tree is a living fossil, being the last remaining lineage of the palm trees that were widespread in southern Africa in prehistoric times. A large living specimen is currently found at the Catamaran Resort in San Diego, CA.
Jubaeopsis is een geslacht uit de palmenfamilie (Arecaceae). Het geslacht telt slechts een soort die voorkomt in Zuid-Afrika.
Jubaeopsis is een geslacht uit de palmenfamilie (Arecaceae). Het geslacht telt slechts een soort die voorkomt in Zuid-Afrika.
Jubaeopsis é um género botânico pertencente à família Arecaceae. J caffra Becc.Palmeira-do-Pondo e espécie vulnerável.
«Jubaeopsis — World Flora Online». www.worldfloraonline.org. Consultado em 19 de agosto de 2020