Die Slankglasvis (Ambassis natalensis) is 'n vis wat voorkom aan Madagaskar, Mauritius en die aan die ooskus van Afrika, van die Zambezirivier tot by Oos-Londen. In Engels staan die vis bekend as die Smooth glassy.
Die vis is silwerkleurig en die membraam tussen die 2de en 4de dorsale vin se stekels is swart. Die skubbe aan die bokant van die vis het swart rante en die vissie word nie langer as 10 cm nie. Die vis het geen kommersiële waarde nie en word slegs gebruik vir aas.
Die vis verkies om in riviermondings en beskuttte kuswater te leef. Die wyfie skiet kuit vanaf Augustus tot November. Hulle vreet hoofsaaklik in die dag en vroeë aand en vreet onder andere soöplankton, alge en insek larwes. Die vis oorleef ook in akwariums.
Die Slankglasvis (Ambassis natalensis) is 'n vis wat voorkom aan Madagaskar, Mauritius en die aan die ooskus van Afrika, van die Zambezirivier tot by Oos-Londen. In Engels staan die vis bekend as die Smooth glassy.
Ambassis natalensis és una espècie de peix pertanyent a la família dels ambàssids.[4]
Menja crustacis, insectes (terrestres i aquàtics) i peixos.[7]
A Sud-àfrica és depredat per Ceryle rudis.[8]
És un peix d'aigua dolça, salabrosa i marina, demersal i de clima subtropical (25°S-33°S).[5]
Es troba a l'Índic occidental (des de KwaZulu-Natal fins a la badia d'Algoa -Sud-àfrica-) i l'Àfrica Oriental (incloent-hi Madagascar).[5][9][10][11][12][13][14][15][16]
Ambassis natalensis Ambassis generoko animalia da. Arrainen barruko Actinopterygii klasean sailkatzen da, Ambassidae familian.
Ambassis natalensis Ambassis generoko animalia da. Arrainen barruko Actinopterygii klasean sailkatzen da, Ambassidae familian.
Ambassis natalensis is een straalvinnige vissensoort uit de familie van Aziatische glasbaarzen (Ambassidae).[1] De wetenschappelijke naam van de soort is voor het eerst geldig gepubliceerd in 1908 door Gilchrist & Thompson.
Bronnen, noten en/of referenties