dcsimg

Snapperkob ( 南非語 )

由wikipedia AF提供

Die Snapperkob (Otolithes ruber) is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika tot by Algoabaai. Die vis lyk baie soos 'n kabeljou en het nie 'n Afrikaanse naam nie.

Voorkoms

Die vis word 50 cm lank en 1.6 kg swaar. Die vis het 'n groot mond en die lyf is silwerbrons met 'n koperige skynsel aan die bokant en 'n wit pens. Die vis kom voor in lagune's, strandmere en gaan selde dieper as 100 m. Die vis vreet ansjovis, pylinkvis en garnale. Dit is ook 'n lekker eetvis.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
許可
cc-by-sa-3.0
版權
Wikipedia skrywers en redakteurs
原始內容
參訪來源
合作夥伴網站
wikipedia AF

Snapperkob: Brief Summary ( 南非語 )