Die Natalse zoanthus (Zoanthus natalensis) is 'n ongewerwelde seediertjie wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom. Dit word tot 8 mm breed en is kort, dik en heldergroen met donkergroen tentakels met 'n gladde tekstuur. Hulle woon in rotspoele in die tussengetysone.

Zoanthus natalensis is een Zoanthideasoort uit de familie van de Zoanthidae.[1] De wetenschappelijke naam van de soort is voor het eerst geldig gepubliceerd door Carlgren.
Bronnen, noten en/of referenties