dcsimg
Image of Sneezewood
Creatures » » Plants » » Dicotyledons » » Rue Family »

Sneezewood

Ptaeroxylon obliquum (Thunb.) Radlk.

Nieshout ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Nieshout (Ptaeroxylon obliquum) is 'n boomsoort wat inheems is aan Afrika suid van die ewenaar.

Beskrywing

 src=
Manlike blomme
 src=
Stam

Dit kan 'n groot boom word in woude, maar is klein in struikwoude, bosveld, klowe of heuwelstreke. Kenmerkend van die boom is die blare wat ewe geveer en teenoorstaande is, met 'n effens gevleuelde ragis. Die bas is aanvanklik lig geelbruin maar bars namate dit groei en onthul dan 'n liggeel bas in die groewe. Manlike en vroulike blomme word aan verskillende bome gedra. Die vrug is 'n plat kapsule wat in twee kleppe oopsplyt wanneer die sade vrygestel word.[1]

Gebruike

In die Oos-Kaap en die middellande van KwaZulu-Natal is nieshoutbome vroeër as heiningpale en dwarslêers gebruik. Die kleiner bome word gebruik vir hutkonstruksie omdat hulle termietbestand is.

Bronne

  1. Latti, Ivan. "Ptaeroxylon obliquum". Operation Wildflower. Besoek op 14 October 2015.

Sien ook

Eksterne skakels

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Nieshout: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Nieshout (Ptaeroxylon obliquum) is 'n boomsoort wat inheems is aan Afrika suid van die ewenaar.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF