Die Kleinperdepram (Zanthoxylum capense) – voorheen Fagara capensis – is 'n klein boompie wat vertak en in 'n verskeidenheid habitats voorkom. In Engels staan die boom bekend as Small knobwood. Die boom staan ook bekend as die Kleinknophout.