Die kreupelhout (Leucospermum conocarpodendron) is 'n kompakte boom wat net in die suidelike Wes-Kaap voorkom. Die boom het 'n ronde kroon maar die takke is kwasterig, verdraaid en ineengestrengel. Die verdraaide take het die boom sy naam gegee. Dit word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie.

'n Mediumgrootte Kreupelhout op Tafelberg.
Verdraaide takke.
'n Jong Kreupelhout.
Kreupelhout hervestig op Tafelberg nadat indringers verwyder is.