dcsimg

Eenkolvlindervis ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Eenkolvlindervis (Chaetodon interruptus) is vlindervis wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom vanaf Port Alfred. Die vis word 20 cm groot. Die vis is geel met 'n groot swart kol op sy lyf en dun swart vertikale lyne oor die oog en stertvinsteel. Die vis kom voor in koraal- en rotsriwwe in water wat 10 – 90 m diep is. Hulle oorleef nie in akwariums nie. In Engels staan die vis bekend as die Teardrop butterflyfish.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Eenkolvlindervis: Brief Summary ( Afrikaans )