Die Tweekleur-lipvis (Thalassoma amblycephalum) is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Twotone wrasse.
Die vis word tot 15 cm lank.