dcsimg
Image of Fringelip Mullet
Creatures » » Animal » » Vertebrates » » Ray Finned Fishes » » Mullets »

Fringelip Mullet

Crenimugil crenilabis (Forsskål 1775)

Fraiinglip-harder ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Fraiinglip-harder (Crenimugil crenilabis) is 'n vis wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom vanaf die Transkei. Die vis se lyf is lank - tot 60 cm - en olyfgroen aan die bokant en silwer onder. Die pektorale vinne is liggeel met 'n swart kolletjie op die basis van die vinne en die stert is blougrys. In Engels staan die vis bekend as die Fringelip mullet.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Fraiinglip-harder: Brief Summary ( Afrikaans )