dcsimg

Bloukol-pylstert ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Bloukol-pylstert (Neotrygon kuhlii) is pylstert wat voorkom in die westelike Stille Oseaan en die Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Blue-spotted stingray. Hierdie vis moet nie verwar word met die Bloukol-lintstertrog nie.

Identifikasie

Hierdie rog se skyf word tot 70 cm wyd.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakels

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Bloukol-pylstert: Brief Summary ( Afrikaans )