dcsimg
Image of Patchwork Cuttlefish
Creatures » » Animal » » Molluscs » Cephalopods » » Cuttlefishes »

Patchwork Cuttlefish

Sepia vermiculata Quoy & Gaimard 1832

Gewone pylinkvis ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

 src=
Eiers word in lang waaierarms gelê.

Die Gewone pylinkvis (Sepia vermiculata) is 'n koppotige dier wat aan die kuslyn van Suid-Afrika voorkom en word tot 15 cm lank. Die dier het 'n verlengde afgeplatte lyf met kort vinne weerskante van die lyf. Die tjokka daarteen het nie die lang vinne nie maar twee kort driehoekige vinne en ook 'n slanker lyf. Daar is agt kort arms en twee lang tentakels aan die kop vas. Die dier leef in kalm water van strandmere en riviermondings. Die dier vang sy prooi deur sy tentakels uit te skiet. Die dier se skulp is 'n interne skelet wat gereeld op die strande uitspoel.

Bron

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Gewone pylinkvis: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF
 src= Eiers word in lang waaierarms gelê.