dcsimg
Image of tick shell
Creatures » » Animal » » Molluscs » Snails » » Nassa Mud Snails »

Tick Shell

Nassarius kraussianus (Dunker 1846)

Bosluis (seedier) ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Bosluis (Nassarius kraussianus) is 'n klein slakkie wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom, behalwe die noordelikste punt van die weskus. Die ongewerwelde diertjie is tussen 0.7 en 1 cm groot en is dus net so klein soos 'n bosluis met 'n skulpie wat 'n kort torinkie het. Die onderkant van die slakkie is bedek met 'n gladde, blinkgeel stof. Die diertjie leef in modderbanke of riviermondings en vreet klein tweekleppiges of dierlike oorblyfsels.[1]

Verwysings

  1. 1,0 1,1 Nassarius kraussianus, besoek op 25 Oktober 2012
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Bosluis (seedier): Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Bosluis (Nassarius kraussianus) is 'n klein slakkie wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom, behalwe die noordelikste punt van die weskus. Die ongewerwelde diertjie is tussen 0.7 en 1 cm groot en is dus net so klein soos 'n bosluis met 'n skulpie wat 'n kort torinkie het. Die onderkant van die slakkie is bedek met 'n gladde, blinkgeel stof. Die diertjie leef in modderbanke of riviermondings en vreet klein tweekleppiges of dierlike oorblyfsels.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF