dcsimg

Gryssuikerbekkie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Gryssuikerbekkie (Cyanomitra veroxii) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël in kus- en rivierwoude. Die voël is 14 cm groot en weeg 11 - 15 gram. In Engels staan die voël bekend as die Grey Sunbird.

 src=
'n Jong gryssuikerbekkie

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Nectarinia veroxii'". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Gryssuikerbekkie: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Gryssuikerbekkie (Cyanomitra veroxii) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël in kus- en rivierwoude. Die voël is 14 cm groot en weeg 11 - 15 gram. In Engels staan die voël bekend as die Grey Sunbird.

 src= 'n Jong gryssuikerbekkie
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF