dcsimg

Perskakelaar ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Perskakelaar (Phoeniculus damarensis) is 'n redelike algemene standvoël in droë doringveld en mopanieboomveld; ook langs droë waterlope met groot bome. Die voël is 34 – 40 cm groot en weeg 76 - 94 gram. In Engels staan die voël bekend as Violet Wood-Hoopoe.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Phoeniculus damarensis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Perskakelaar: Brief Summary ( Afrikaans )