Pachyptila is 'n genus van voëls in die familie van stormvoëls (Procellariidae). Die genus omvat 6 spesies.[1] Die genus is klein, blougrys en die voëls het 'n donker kenmerkende M-merk oor die bovlerk met 'n wit borskant.
Pachyptila is 'n genus van voëls in die familie van stormvoëls (Procellariidae). Die genus omvat 6 spesies. Die genus is klein, blougrys en die voëls het 'n donker kenmerkende M-merk oor die bovlerk met 'n wit borskant.