dcsimg

Hofsanger ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Hofsanger (Phylloscopus trochilus) is 'n volop Palearkties-broeiende trekvoël in boomveld en savanne. Hulle soek kos in die digte blaredak. Die voël is 11 cm groot en weeg 7 - 12 gram. In Engels staan die voël bekend as die Willow Warbler

 src=
'n Hofsanger.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Phylloscopus trochilus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Hofsanger: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Hofsanger (Phylloscopus trochilus) is 'n volop Palearkties-broeiende trekvoël in boomveld en savanne. Hulle soek kos in die digte blaredak. Die voël is 11 cm groot en weeg 7 - 12 gram. In Engels staan die voël bekend as die Willow Warbler

 src= 'n Hofsanger.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF