dcsimg

Hexapoda ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die subfilum Hexapoda, wat ses pote beteken, is insekagtiges, die grootste groep geleedpotiges (in terme van die aantal spesies) en sluit insekte in, asook drie kleiner groepe geleedpotiges sonder vlerke: Collembola (springsterte), Protura (oerinsekte), en Diplura. Hierdie drie groepe was voorheen as insekte beskou, maar word nou saam gegroepeer as die Entognathaklas.[3] Insekagtiges is genoem na hul mees kenmerkende eienskap: 'n toraks wat bestaan uit drie gekonsolideerde liggaamselemente, met drie pare pote. Die meeste ander geleedpotiges het meer as drie pare pote.[3]

Fotogalery

Verwysings

  1. Gaunt, M.W. (1 May 2002). “An Insect Molecular Clock Dates the Origin of the Insects and Accords with Palaeontological and Biogeographic Landmarks”. Molecular Biology and Evolution 19 (5): 748–761.
  2. "Hexapods – Hexapoda" (in Engels).
  3. 3,0 3,1 "Phylogenetic Relationships of Basal Hexapods Reconstructed from Nearly Complete 18S and 28S rRNA Gene Sequences" (PDF). Institute of Plant Physiology & Ecology, Shanghai Institutes for Biological Sciences, Chinese Academy of Sciences, Shanghai 200032, China. Besoek op 14 April 2017.

Bronne

Crystal txt.png

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia-artikel vertaal

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Hexapoda: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die subfilum Hexapoda, wat ses pote beteken, is insekagtiges, die grootste groep geleedpotiges (in terme van die aantal spesies) en sluit insekte in, asook drie kleiner groepe geleedpotiges sonder vlerke: Collembola (springsterte), Protura (oerinsekte), en Diplura. Hierdie drie groepe was voorheen as insekte beskou, maar word nou saam gegroepeer as die Entognathaklas. Insekagtiges is genoem na hul mees kenmerkende eienskap: 'n toraks wat bestaan uit drie gekonsolideerde liggaamselemente, met drie pare pote. Die meeste ander geleedpotiges het meer as drie pare pote.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF