Die breëblaar-gousiektebossie[1] (Vangueria latifolia (Sond.) Sond) is 'n ondergrondse boom wat inheems aan Suid-Afrika is en in KwaZulu-Natal en Mpumalanga, Gauteng en Limpopo voorkom. Dit word ook in eSwatini en Mosambiek aangetref. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig gelys.[2]
Dit is een van ses spesies wat gousiekte kan veroorsaak.
Die breëblaar-gousiektebossie (Vangueria latifolia (Sond.) Sond) is 'n ondergrondse boom wat inheems aan Suid-Afrika is en in KwaZulu-Natal en Mpumalanga, Gauteng en Limpopo voorkom. Dit word ook in eSwatini en Mosambiek aangetref. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig gelys.
Dit is een van ses spesies wat gousiekte kan veroorsaak.
Vangueria latifolia là một loài thực vật có hoa trong họ Thiến thảo. Loài này được (Sond.) Sond. miêu tả khoa học đầu tiên năm 1865.[1]
Vangueria latifolia là một loài thực vật có hoa trong họ Thiến thảo. Loài này được (Sond.) Sond. miêu tả khoa học đầu tiên năm 1865.