Die Kaapse kanarie (Serinus canicollis) is 'n endemiese, algemene standvoël in fynbos, grasveld, kusduine en tuine. Hulle kom dikwels in klein swerms voor. Die voël is 12 cm groot en weeg 12 - 22 gram. In Engels staan die voël as die Cape Canary bekend.
Subspesies, alfabeties gerangskik:[2]
Die Kaapse kanarie (Serinus canicollis) is 'n endemiese, algemene standvoël in fynbos, grasveld, kusduine en tuine. Hulle kom dikwels in klein swerms voor. Die voël is 12 cm groot en weeg 12 - 22 gram. In Engels staan die voël as die Cape Canary bekend.
'n Kaapse kanarie in Suid-Afrika. Vier in 'n boom in Suid-Afrika.