Die Harige ghwarrie (Euclea natalensis) is 'n klein boom of struik wat voorkom vanaf die Oos-Kaap tot in KwaZulu-Natal en ook noord van die Vaalrivier.