dcsimg

Bontkwikkie ( 南非語 )

由wikipedia AF提供

Die Bontkwikkie (Motacilla aguimp) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël by groot riviere, watermassas en strandmere en ook in parke en tuine. Die voël is die enigste swart-en-wit kwikkie in Suider-Afrika. Die voël is 20 cm groot en weeg 27 gram. In Engels staan die voël bekend as die African Pied Wagtail.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Motacilla aguimp". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
許可
cc-by-sa-3.0
版權
Wikipedia skrywers en redakteurs
原始內容
參訪來源
合作夥伴網站
wikipedia AF

Bontkwikkie: Brief Summary ( 南非語 )