dcsimg

Gompou ( 南非語 )

由wikipedia AF提供

Die gompou (Ardeotis kori) is 'n groot voël eie aan Afrika. Dit is 'n lid van die pou-familie, wat almal tot die orde Gruiformes behoort en in verspreiding beperk is tot die Ou Wêreld. Die spesifieke bynaam kori is afgelei van die Tswana-naam vir hierdie voëls – Kgori. Dit is die die nasionale voël van Botswana.

Identifikasie

Dit is een van die vier spesies (wat wissel van Afrika na Indië en Australië) in die groot-geboude Ardeotis-genus. In werklikheid is die manlike gompou die swaarste lewende dier wat in staat is om te kan vlieg.

Habitat

Hierdie spesie, soos die meeste korhane, is 'n grondbewoner en 'n opportunistiese omnivoor.

Voortplanting

Mannetjiegompoue, wat meer as twee keer so swaar as die wyfies weeg, probeer met soveel henne as moontlik te paar, en help dan nie met die grootmaak van die kuikens nie. Die nes word vlak op die grond gebou, en word dikwels verberg deur nabygeleë beskuttende items soos bome.

Ander name

  • Engels: Kori bustard
  • Wetenskaplike naam: Ardeotis kori

Fotogalery

Sien ook

Bronnelys

Eksterne skakels

許可
cc-by-sa-3.0
版權
Wikipedia skrywers en redakteurs
原始內容
參訪來源
合作夥伴網站
wikipedia AF

Gompou: Brief Summary ( 南非語 )