dcsimg

Baleariese pylstormvoël ( 南非語 )

由wikipedia AF提供

Die Baleariese pylstormvoël (Puffinus mauretanicus) is 'n stormvoël wat seldsaam is aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 32 – 38 cm groot en weeg 480 - 550 g met 'n vlerkspan van 78 - 90 sentimeter. In Engels staan die voël bekend as Balearic shearwater. Die voël se status is kritiek bedreig en daar is slegs 2 500 pare wat broei op die Baleariese Eilande by Spanje.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Puffinus mauretanicus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
許可
cc-by-sa-3.0
版權
Wikipedia skrywers en redakteurs
原始內容
參訪來源
合作夥伴網站
wikipedia AF

Baleariese pylstormvoël: Brief Summary ( 南非語 )