dcsimg

Reusenellie ( 南非語 )

由wikipedia AF提供

Die Reusenellie (Macronectes giganteus) is 'n stormvoël wat voorkom aan die weskus en suidkus van Suid-Afrika. Die voël is 86 – 100 cm groot en weeg 2.5 - 5.8 kg met 'n vlerkspan van 1.8 - 2.0 meter. Die spesie is amper-bedreig, daar is slegs 30,000 pare wat broei op subantarktiese eilande. In Engels staan die voël bekend as Southern giant petrel.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2009)
  2. Brands, S. (2008)
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
許可
cc-by-sa-3.0
版權
Wikipedia skrywers en redakteurs
原始內容
參訪來源
合作夥伴網站
wikipedia AF

Reusenellie: Brief Summary ( 南非語 )