dcsimg

Bloubekmalmok ( 南非語 )

由wikipedia AF提供

 src=
'n Bloubekmalmok sweef oor die water.
 src=
Bloubekmalmoke hou daarvan om vissersbote te volg.

Die Bloubekmalmok (Thalassarche cauta) is seevoël wat baie voorkom in Suid-Afrika van Mei tot Oktober en skaars is die ander maande. Die voël staan ook bekend as die Bloubekalbatros en het 'n vlerkspan van 2.4 m-2.8 m. In Engels staan die voël bekend as die Shy albatross.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Thalassarche cauta". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
  2. Brands, S. (2008)
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
許可
cc-by-sa-3.0
版權
Wikipedia skrywers en redakteurs
原始內容
參訪來源
合作夥伴網站
wikipedia AF

Bloubekmalmok: Brief Summary ( 南非語 )

由wikipedia AF提供
 src= 'n Bloubekmalmok sweef oor die water.  src= Bloubekmalmoke hou daarvan om vissersbote te volg.