dcsimg

Harpuiskatjiepiering ( 南非語 )

由wikipedia AF提供

Die Harpuiskatjiepiering (Gardenia resiniflua) is 'n meerstammige struik of klein boompie wat voorkom in die noorde van Limpopo en in Zimbabwe behalwe die ooste. Die plant is 'n geoksiel [1] Die boom groei in ruigtes, bosveld, oewerbos of droë woud. Die blare is fluweelagtig maar volwasse blare is grof aan die bokant en fluweelagtig aan die onderkant.

Sien ook

Bron

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
許可
cc-by-sa-3.0
版權
Wikipedia skrywers en redakteurs
原始內容
參訪來源
合作夥伴網站
wikipedia AF

Harpuiskatjiepiering: Brief Summary ( 南非語 )

由wikipedia AF提供

Die Harpuiskatjiepiering (Gardenia resiniflua) is 'n meerstammige struik of klein boompie wat voorkom in die noorde van Limpopo en in Zimbabwe behalwe die ooste. Die plant is 'n geoksiel Die boom groei in ruigtes, bosveld, oewerbos of droë woud. Die blare is fluweelagtig maar volwasse blare is grof aan die bokant en fluweelagtig aan die onderkant.

許可
cc-by-sa-3.0
版權
Wikipedia skrywers en redakteurs
原始內容
參訪來源
合作夥伴網站
wikipedia AF