Die Ecdysozoa is 'n groot diereklade wat tot die Protostomia behoort. Dit is die susterklade van die Spiralia. Die naam is afgelei van ekdusis (ἔκδυσις), wat vervelling beteken.
Tot die Ecdysozoa behoort agt filums. Hierdie kladogram is nie heeltemal seker nie:[1]
Protostomia EcdysozoaDie Ecdysozoa is 'n groot diereklade wat tot die Protostomia behoort. Dit is die susterklade van die Spiralia. Die naam is afgelei van ekdusis (ἔκδυσις), wat vervelling beteken.