Die Albatros is 'n familie voëls wat aan die orde Procellariiformes behoort. Die voëls is groot met lang vlerke waarmee hulle dinamies kan sweef. Hulle spandeer meeste van die tyd oor die see en kom selde naby land. Daar is drie hoofgroepe wat aan die Suid-Afrikaanse kus voorkom, naamlik: grootalbatrosse (Diomedea), malmokke (Thalassarche) en die bruinalbatrosse (Phoebetria).