Die wildetee (Athrixia elata Sond.) is 'n struikie wat in Lesotho, Eswatini, die Vrystaat, Mpumalanga, Gauteng en Limpopo voorkom. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.[1]
Nes A. phylicoides word hierdie plant soms as tee gebruik. Navorsing het getoon dat dit min toksisiteit veroorsaak in waterige oplossings. In alkohol is dit anders. Die tee bevat geen kaffeïen nie.[2]
Die wildetee (Athrixia elata Sond.) is 'n struikie wat in Lesotho, Eswatini, die Vrystaat, Mpumalanga, Gauteng en Limpopo voorkom. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.
Nes A. phylicoides word hierdie plant soms as tee gebruik. Navorsing het getoon dat dit min toksisiteit veroorsaak in waterige oplossings. In alkohol is dit anders. Die tee bevat geen kaffeïen nie.
Athrixia elata là một loài thực vật có hoa trong họ Cúc. Loài này được Sond. mô tả khoa học đầu tiên năm 1850.[1]
Athrixia elata là một loài thực vật có hoa trong họ Cúc. Loài này được Sond. mô tả khoa học đầu tiên năm 1850.