Euryops is 'n genus met ongeveer 100 spesies van blomplante in die familie Asteraceae. Hulle is inheems aan hoofsaaklik rotsagtige plekke in Suider-Afrika. Hulle produseer madeliefie-agtige blomkoppe van varingagtige blare.[1]
Van die spesies wat aan die Euryops-genus behoort:
Euryops is 'n genus met ongeveer 100 spesies van blomplante in die familie Asteraceae. Hulle is inheems aan hoofsaaklik rotsagtige plekke in Suider-Afrika. Hulle produseer madeliefie-agtige blomkoppe van varingagtige blare.