dcsimg

Dinopercidae ( Afrikaans )

wikipedia AF tarafından sağlandı

Die Spelonkbaars (Dinopercidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is twee genera met twee spesies wat hoort tot dié familie en een van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke

Die familie se lywe is reghoekig en ietwat plat en bedek met klein skubbe. Die maksimum grootte is 75 cm. Hulle verkies vlak water om in te leef.

Genus

Die volgende genus en spesie kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Dinoperca

Sien ook

Bron

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
lisans
cc-by-sa-3.0
telif hakkı
Wikipedia skrywers en redakteurs
orijinal
kaynağı ziyaret et
ortak site
wikipedia AF

Dinopercidae: Brief Summary ( Afrikaans )