Die Vaalstrandkiewiet (Charadrius marginatus) is 'n algemene standvoël en plaaslike trekvoël. Die voël is 16 – 17 cm groot en weeg 35 - 60 gram met 'n vlerkspan van 44 cm. Die streeksbevolking is minstens 20,000 voëls. In Engels staan die voël bekend as die White-fronted Plover.