dcsimg

Kleinbruinsterretjie ( Afrikaans )

wikipedia AF tarafından sağlandı

Die Kleinbruinsterretjie (Anous tenuirostris) is 'n voël en seldsame swerwer aan die kus langs Mosambiek uit tropiese Indiese Oseaan-kolonies. Die voël is 30 – 34 cm lank, 90 - 120 g groot met 'n vlerkspan van 70 – 75 cm. In Engels staan die voël bekend as die Little Noddy.

Fotogalery

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Anous tenuirostris

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Anous tenuirostris". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
lisans
cc-by-sa-3.0
telif hakkı
Wikipedia skrywers en redakteurs
orijinal
kaynağı ziyaret et
ortak site
wikipedia AF

Kleinbruinsterretjie: Brief Summary ( Afrikaans )