Die Donkervlerkkeilstert (Bulweria fallax) is 'n stormvoël en 'n seldsame swerwer aan die Mosambiekkanaal. Die voël is 30 – 32 cm groot en weeg 150 - 180 g met 'n vlerkspan van 76 – 83 cm. Die voël broei op Sokotra aan die Horing van Afrika. In Engels staan die voël bekend as Jouanin's petrel.