dcsimg

Kouebasrooihout ( Afrikaans )

wikipedia AF tarafından sağlandı

Die Kouebasrooihout (Ochna arborea) – ook bekend as die Kaapse rooihout – is 'n boom wat voorkom in die Wes-Kaap, deur KwaZulu-Natal en Mpumalanga tot by Limpopo. Die boom groei by 'n verskeidenheid hoogtes bo seevlak in woude, bosse en langs strome. Die stam is dikwels met mos bedek en die gladde, liggrys bas skilfer in dun lagies af wat die binnebas onthul. Die binnebas voel koud indien daaraan gevat word.

Fotogalery

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
lisans
cc-by-sa-3.0
telif hakkı
Wikipedia skrywers en redakteurs
orijinal
kaynağı ziyaret et
ortak site
wikipedia AF

Kouebasrooihout: Brief Summary ( Afrikaans )