dcsimg
Heteractis crispa (Hemprich & Ehrenberg ex Ehrenberg 1834) resmi
Life » » Metazoa » Knidliler » Mercanlar » » Deniz Laleleri » » Stichodactylidae »

Heteractis crispa (Hemprich & Ehrenberg ex Ehrenberg 1834)

Leeranemoon ( Afrikaans )

wikipedia AF tarafından sağlandı

Die leeranemoon (Heteractis crispa) is 'n anemoon en kom in die Indiese-Pasifiese area, Rooisee en die ooskus van Afrika tot by die noorde van KwaZulu-Natal voor. In Engels staan die anemoon bekend as die Leathery anemone.

Identifikasie

Die anemoon het 'n omtrek van 500 mm by sy basis. Die taai tentakels word tot 100 mm lank en is spitstoelopend. Hulle kleure kan varieer: witterig, liggeel, bruin, blou of violet. Die tentakels is dig versprei oor die stam wat dit 'n mop voorkoms gee. Die anemoon heg homself aan die substraat op koraalriwwe vas tot op dieptes van 40 m.

Hulle is die gasheer vir anemoonvisse, dominos, garnale en krappe in simbiotiese verhoudings. Hierdie spesie kom algemeen voor.

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
lisans
cc-by-sa-3.0
telif hakkı
Wikipedia skrywers en redakteurs
orijinal
kaynağı ziyaret et
ortak site
wikipedia AF

Leeranemoon: Brief Summary ( Afrikaans )

wikipedia AF tarafından sağlandı

Die leeranemoon (Heteractis crispa) is 'n anemoon en kom in die Indiese-Pasifiese area, Rooisee en die ooskus van Afrika tot by die noorde van KwaZulu-Natal voor. In Engels staan die anemoon bekend as die Leathery anemone.

lisans
cc-by-sa-3.0
telif hakkı
Wikipedia skrywers en redakteurs
orijinal
kaynağı ziyaret et
ortak site
wikipedia AF