Die Bontrok (Diplodus hottentotus) is 'n vis wat endemies is en slegs aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika voorkom. Die vis word ook 'n Wildeperd genoem en staan in Engels bekend as die Zebra seabream.
Die vis is silwer van kleur met vyf opvallende vertikale swart strepe op 'n silwerwit lyf. Dit kan tot 50 cm lank word en weeg dan 6.3 kg. Hy kom voor in rotsriwwe en word in onstuimige witwater gevang.