dcsimg

Kunene-kurper ( Afrikaans )

wikipedia AF tarafından sağlandı

Die Kunene-kurper (Sargochromis coulteri) is 'n varswatervis wat in die Kunenerivier in Namibië en Angola voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Cunene bream.

Voorkoms

Die onvolwasse vis is lig tot olyfgroen en daar is donker kolle op die vinne. Die volwasse visse is olyfgroen met grysgroen vinne wat 'n rooi skynsel op het. Daar is roesbruin kolle by die basis van die skubbe. Mannetjies het rooi kolle op die membraan van die vinne en daar is eiervormige kolle op die analevin. Die pensvin is dofkleurig. Die vis word tot 22 cm lank.

Habitat

Geen inligting is beskikbaar nie.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

Verwysings

  1. Regan, C. T. 1920. The classification of the fishes of the family Cichlidae.--I. The Tanganyika genera. Ann. Mag. Nat. Hist. (Ser. 9) v. 5 (núm. 25): 33-53.
  2. BioLib (en)
lisans
cc-by-sa-3.0
telif hakkı
Wikipedia skrywers en redakteurs
orijinal
kaynağı ziyaret et
ortak site
wikipedia AF

Kunene-kurper: Brief Summary ( Afrikaans )

wikipedia AF tarafından sağlandı

Die Kunene-kurper (Sargochromis coulteri) is 'n varswatervis wat in die Kunenerivier in Namibië en Angola voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Cunene bream.

lisans
cc-by-sa-3.0
telif hakkı
Wikipedia skrywers en redakteurs
orijinal
kaynağı ziyaret et
ortak site
wikipedia AF