dcsimg

Bruinhottentot ( Afrikaans )

fornì da wikipedia AF

Die bruinhottentot (Pachymetopon grande) is 'n endemiese vis wat van Valsbaai tot by die Transkei aan die Suid-Afrikaanse kus voorkom. In Engels staan dit bekend as die bronze bream.

Voorkoms

Die vis se lyf is bronsbruin van kleur met 'n klein koppie wat blouerige skynsel het. Dit kan tot 70 cm lank word en weeg dan 8.7 kg.

Habitat

Die vis kom voor in aanlandige rotsriwwe van tot 25 m diep. Hulle eet hoofsaaklik rooi en groen alge. Die wyfies skiet kuit van Januarie tot Junie. Dit is 'n gewilde eetvis.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licensa
cc-by-sa-3.0
drit d'autor
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visité la sorgiss
sit compagn
wikipedia AF

Bruinhottentot: Brief Summary ( Afrikaans )