Die Haanknorder (Pomadasys multimaculatus) is 'n vis wat slegs voorkom langs die ooskus van Afrika vanaf Zanzibar tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Cock grunter.
Die vis het verskeie donker kolle op die kop sowel as die lyf.