Die Bruinkoppapegaai (Poicephalus cryptoxanthus) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël en nomade in savanne, rivierwoud en oop boomveld. Die voël kom voor in Mosambiek, die Laeveld en noord KwaZulu-Natal. Die voël is 22 – 25 cm lank en 125 - 150 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Brown-headed parrot.