dcsimg

Namibduinadder ( Afrikaans )

fornì da wikipedia AF

Die Namibduinadder (Bitis peringueyi) is 'n adder wat kuslangs vanaf die suide van Namibië tot in Angola voorkom. In Engels staan die slang bekend as die Peringuey's Adder.

Identifikasie

Die slang word tot 25cm lank en is bekend om sywaartse te seil. Die manier van seil los kenmerkende S-vormige patrone op die sand. Die adder begraaf homself in die sand en lê sy prooi voor. Die oë wat bo-op die kop sit steek bo die sand uit. Ook die stertpunt steek bokant die sand uit, dit dien as lokaas om akkedisse te lok. Die wyfie kan tot 10 kleintjies voortbring in die somer.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. "Bitis peringueyi". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2014.3. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. 2010. Besoek op 11 May 2015.
  2. McDiarmid RW, Campbell JA, Touré T. 1999. Snake Species of the World: A Taxonomic and Geographic Reference, Volume 1. Washington, District of Columbia: Herpetologists' League. 511 pp. ISBN 1-893777-00-6 (series). ISBN 1-893777-01-4 (volume).
licensa
cc-by-sa-3.0
drit d'autor
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visité la sorgiss
sit compagn
wikipedia AF

Namibduinadder: Brief Summary ( Afrikaans )

fornì da wikipedia AF

Die Namibduinadder (Bitis peringueyi) is 'n adder wat kuslangs vanaf die suide van Namibië tot in Angola voorkom. In Engels staan die slang bekend as die Peringuey's Adder.

licensa
cc-by-sa-3.0
drit d'autor
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visité la sorgiss
sit compagn
wikipedia AF