Die Keilstertpylstormvoël (Puffinus pacificus) is 'n stormvoël wat selde gesien word aan die ooskus van Suid-Afrika. Die voël is 40 – 45 cm groot en weeg 300 - 450 g met 'n vlerkspan van 97 - 105 sentimeter. In Engels staan die voël bekend as Wedge-tailed shearwater.