dcsimg

Saagrandjellieseewier ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Saagrandjellieseewier (Gelidium pristoides) is 'n seewier wat voorkom aan die hele Suider-Afrikaanse kus.

Voorkoms

Die plant het 'n hoofstam met baie kort takkies en die blare is dun met saagrande.

Habitat

Die plant vorm dominante bosse of matte op middelrotsstrande of slordige klossies op die skulpe van klipmossels en mossels. Die lengte van die plant is 60 mm. Die plant word geoes vir agar-agar of seewierjellie wat in die ingemaakte vleis-, vis-, en pluimveebedryf gebruik word. Dit word ook gebruik tydens die vervaardiging van medisyne, skoonheidsmiddels, wyn en roomys.

Bron

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Saagrandjellieseewier: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Saagrandjellieseewier (Gelidium pristoides) is 'n seewier wat voorkom aan die hele Suider-Afrikaanse kus.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF