Die goudsnippe (Rostratulidae) is 'n familie van voëls in die orde van steltloperagtiges (Charadriiformes). Die familie omvat 3 spesies.[1]
Die goudsnippe (Rostratulidae) is 'n familie van voëls in die orde van steltloperagtiges (Charadriiformes). Die familie omvat 3 spesies.